Baie lekker uitgerus. Defnitief 'n huis weg van die huis! Love al die warm komberse, gas verhitter en hoe goed die plek ingerig is. Dankie Melanie!
- Gordon and Wilma Landry
Brackenfell
Baaie dankie vir die lekker skoon huis en alles so gerieflik. Baaie dankie Melanie - jy is n dierbare mens!
- Lyn van Wyk
Kanoneiland
Awesome, clean and very convenient.
- Kevin and Shireen Jacobs
Durbanville
Baaie Dankei vir ongelooflike netjies blyplek. Ons sal julle besluis aanbeveel. Melaie, jy is 'n ster.
- Nelia and Riaan Liebenberg
Kimberley
Entdeckt die Westküste im Frühling!
Nutzt Quay West als Basis, um die Blütenpracht aufzuspüren!
Diese Seite teilen